top of page



JO BLACK - 14&15 NOVEMBER 2026
Op 14 November 2026 bied ons weer die Liggiefees aan, hierdie keer met niemand anders nie as Afrikaanse Sanger en Liedjieskrywer Jo Black. Op 14 November om 19h00 gaan Jo en sy 'band' 'n vertoning lewer en op 15 November om 09h00 gaan Jo 'n praatjie lewer tydens die erediens. Meer inligting hieronder en waar om kaartjies te kry.
bottom of page
.png)